Growing Instructions
Wat jy saai sal jy maai !
Kom ons plant saam groente en geniet die oes en proses wat volg na 'n saadjie ontkiem het.
Stap 1:
Identifiseer jou saadjie.
Swiss Chard
Tongues of Fire Bush Bean
Blue Shelling Peas
Stap 2:
Lees deur die groei instruksies van jou spesifieke saad variteit.
King Tut - Blue Shelling Pea - Erjie
Stap 3:
Plant jou saadjie en maak vir jou 'n naam kaartjie om jou plantjie te identifiseer. Laai gerus die PDF dokument af.
King Tut - Blue Shelling Pea - Erjie
Stap 4:
Neem 'n foto van die proses en deel die pret met ons en jou maaitjies. Ons sal graag dit op ons Sosiale Media Profiel wil gebruik. Stuur dit gerus na Copeland Koorts 0849479403